appl.jpg

APPL Prestige Atletiekbyeenkoms
Sasolburg

25 Februarie 2026
Die finale Program sal ook hier onder beskikbaar gemaak word.

Inskrywings open 18 Februarie 2026
Inskrywings sluit 23 Februarie 12:00
Regstellings sluit 24 Februarie 12:00

Lewendige uitslae sal tydens die byeenkoms op jobaresults.co.za beskikbaar wees.

Geen laat inskrywings kan aanvaar word nie. 
Inksrywings sal na ontvangs verwerk word en kontroleyste sal dan dadelik per e-pos gestuur word.
Regstellings moet voor 24 Feb 2026, 12:00 aan jobaentries@gmail.com gestuur word.
Skole wat nie ingeskryf het nie en nie die bewys van betaling gestuur het nie, sal nie toegelaat word om deel te neem nie.

Stap 1: Laai die APPL eJobaForm2 inskrywingsvorm af.

Stap 2: Herbenoem (rename of Save AS) die inskrywingsvorm wat u afgelaai het, en gebruik U skoolnaam as die nuwe naam.

Stap 3: Vul u eie besonderhede, insluitende u naam, e-pos adres en Skool se naam, op die eerste reël van die vorm in (Geel blokkies)

Stap 4: Vul die atleetbesonderhede in. Maak seker dat u die geboortedatum en ook 'n prestasie by die item ook invul. Moet asb nie die eenheid (bv. sek of s of min of m ) gebruik nie. Die prestasies word gebruik vir baanlotings. Indien u dit nie verskaf nie, gaan die atlete nie noodwendig goeie uitdun (wedloop-) en baanlotings kry nie.

Stap 5: Stuur (e-pos) u inskrywings na jobaentries@gmail.com.

Stap 6: U sal 'n kontrolelys per e-pos ontvang. Kontroleer u inskrywings dat u atlete vir die regte items ingeskryf is en stuur enige regstellings dadelik in 'n e-pos na jobaentries@gmail.com. Veranderings sal toegelaat word tot Maandagoggend 12:00.

Stuur inskrywings na jobaentries@gmail.com