
Hoërskool Sentraal en NWU Pukke
Top 20
18 Februarie 2021
Die finale Program sal ook hier onder beskikbaar gemaak word.
Inskrywings open 1 Februarie 2022.
Lewendige uitslae sal tydens die byeenkoms op jobaresults.co.za beskikbaar wees.
Geen laat inskrywings kan aanvaar word nie.
Inksrywings sal na ontvangs verwerk word en kontroleyste sal dan dadelik per e-pos gestuur word.
Regstellings moet voor Woensdag 18:00 aan jobaentries@gmail.com gestuur word.
Skole wat nie ingeskryf het nie en nie die bewys van betaling gestuur het nie, sal nie toegelaat word om deel te neem nie.
Inskrywings
-
Hoërskool Sentraal
Stap 1: Laai die Joba Entries Form wat hieronder beskikbaar is af.
Stap 2: Herbenoem (Rename of Save As) die inskrywingsvorm wat u afgelaai het, en gebruik U skoolnaam of -kode as die nuwe naam.
Stap 3: Vul u eie besonderhede, insluitende u naam, e-pos adres en Skool se naam, in op die eerste reël van die vorm.
Stap 4: Vul die atleetbesonderhede in. Maak seker dat u die geboortedatum en ook 'n prestasie by die item ook invul. Die prestasie moet asseblief sonder leestekens ingevul word, bv. 920 vir 9,20 sekondes, of 13025 vir 1 minuut 30,25 sekondes. Die prestasie word gebruik vir baanlotings. Gebruik u atleet se seisoen-beste.
Stap 5: Kom dan terug na hierdie webblad en laai u inskrywingsvorm hier op by die opsie aan die regterkant van die skerm.
(Gebruik liewer u rekenaar as selfoon om dit op te laai.)
U kan ook u inskrywings na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. e-pos.Stap 6: Maak u betaling aan Hoërskool Sentraal
Stap 7: U sal 'n kontrolelys per e-pos ontvang. Kontroleer u inskrywings dat u atlete vir die regte items ingeskryf is en stuur enige regstellings dadelik per e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..
Downloads:
2022 |
|
|
|
Year of birth |
True Age |
Joba Age code |
ASA Age Groups allocated |
2008 |
14 |
15 |
u/16 Sub-youth |
2007 |
15 |
15 |
u/16 Sub-youth |
2006 |
16 |
17 |
u/18 Youth |
2005 |
17 |
17 |
u/18 Youth |
2004 |
18 |
19 |
u/20 Junior |
2003 |
19 |
19 |
u/20 Junior |
2002 |
20+ |
99 |
Senior |
1987 |
35+ |
98 |
Master |